South Africa — Oumas is gewoonlik rustige mensies. Met gekrulde grys hare, brilletjies en is baie fyn gebou.
Dit was die oorsproklike persepsie tot ‘n onlangse insident in ‘n Krugersdorpse wolwinkel.
Die mite dat ouer tannies altyd rustig is, is verkeerd bewys in New Kyao Bazaar wolwinkel, in Commissionerstraat, Krugersdorp.
"Hulle lig ‘n mandjie op en maak gereed om jou te slaan," het Nandi Oosthuizen, ‘n wolkoper en Krugersdorp-inwoner gesê na haar onlangse besoek aan die winkel.
Nandi het getuig van hoe die "tannies" wol uit jou trollie sal steel, sou hulle nie die kleur wol kry wat hul soek nie, "En dit terwyl jy kyk."
Sy verduidelik verder hoe die tannies die wol uit jou hande uit trek.
Is dit die gedrag wat mens van senior inwoners verwag? Die mense na wie ons opkyk?
Sy verduidelik verder hoe die tannies die wol uit jou hande uit trek.
Is dit die gedrag wat mens van senior inwoners verwag? Die mense na wie ons opkyk?
Volgens Nandi se ouma is dit "onaanvaarbare gedrag vir vrouens."
No comments:
Post a Comment
Please feel free to comment on any article on this blog