-------------------------
'n Kleuter van Pretoria is in 'n kritieke toestand in die Unitas-hospitaal in Centurion nadat haar oupa se vuurwapen per ongeluk afgevuur is en die koeël haar getref het.
Die meisie se oupa het glo iets uit sy kas gehaal toe die wapen van bo in die kas geval en 'n skoot afgegaan het.
Die kind is in die maag getref en van die Pretoria-Oos hospitaal na die Unitas-hospitaal oorgeplaas is.
No comments:
Post a Comment
Please feel free to comment on any article on this blog